Modulekode | INL 220 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Voorstelling en organisasie. Ten einde inligting te kan herwin, moet dit in 'n sisteem voorgestel en georganiseer wees. Die module handel oor die verteenwoordiging en organisasie van inligting op die vlak van individuele entiteite (bv. indeksering), van die inligtinggebruiker se perspektief (gebruikerprofiele), sowel as binne 'n dokumentversameling (taksonomie en ontologie). |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Voorvereistes | INL 210 of TD |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 3 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App